Blogs

Kleuterskool, Graad R
Materiaal:
Plastiek bottels/houers met deksels
Papier of ’n tregter
Rys, pasta, skroewe, boontjies, kraaletjies (enige klein, harde voorwerpe wat in die bottels/houers gesit kan word)
Plakkers vir versiering
 
Aanwysing: Vul die bottels/houers met verskillende harde voorwerpe deur die tregter of ’n stuk papier wat soos ’n tregter gerol is, te gebruik – rys in een bottel, pasta in nog een, skroewe in die volgende ens. Verseël die bottels en laat jou kind hulle met plakkers versier. Laat jou kind elke bottel skud en die verskillende klanke waarneem. 
Graad 6
Meet van lengte
Ons gebruik amper elke dag lengte. Ons meet hoe lank ons is, of ’n koek in ’n boks sal pas, die grootte van ’n fotoraam om ’n foto te pas, die afstand tussen twee plekke.  Ons moet dikwels tussen twee afmetings omsit, soos om meter in kilometre te verwerk, of millimeter na sentimeter. 
... Lees die artikel
Graad 5

Drie verskillende maniere om 4-syfer getalle bymekaar te tel
Daar word verwag dat kinders teen Graad 5 verskillende maniere kan gebruik om nommer probleme op te los. Ons vind gewoonlik dat ’n kind gemaklik is met een manier en dit gebruik om elke probleem korrek op te los.
Die vrae in eksamens en toetse vra egter dat die...

Lees die artikel
Graad 4
BODMAS en Orde van bewerkings
Brackets
Of
Division
Multiplication
Addition
Subtraction
Die BODMAS is ’n wonderlike hulpbron wanneer ’n probleem met verskeie bewerkingsimbole (+, –, ×, ÷) opgelos moet word. U kind moet dit memoriseer en oefen, aangesien hy dit in alle Wiskunde... Lees die artikel
Graad 3
Hoe om vir ’n mondeling voor te berei
’n Spesiale tyd word binne ’n klaskamer ruimte opsy gesit om gehoor- en mondelingse vaardighede te ontwikkel. U kan hierdie vaardighede ook tuis ontwikkel. Onderwysers sal die meeste dae met ’n mondelinge aktiwiteit in die klaskamer begin. Hulle mag dalk oor die dag, datum, weer,... Lees die artikel
Graad 2
Verbeter spelling
Die aanleer van korrekte spelling is ’n lewensvaardigheid wat vir alle doeleindes in skryfwerk gebruik word, soos vir leestoetse, kreatiewe skryfwerk, skryf van “My nuus”, skryf van briewe en formele skryfwerk in alle leerareas in elke graad tot Matriek.
Die kurrikulum vereis dat u kind die volgende... Lees die artikel

Pages