Blogs

Kleuterskool, Graad R
Materiaal:
Plastiek bottels/houers met deksels
Papier of ’n tregter
Rys, pasta, skroewe, boontjies, kraaletjies (enige klein, harde voorwerpe wat in die bottels/houers gesit kan word)
Plakkers vir versiering
 
Aanwysing: Vul die bottels/houers met verskillende harde voorwerpe deur die tregter of ’n stuk papier wat soos ’n tregter gerol is, te gebruik – rys in een bottel, pasta in nog een, skroewe in die volgende ens. Verseël die bottels en laat jou kind hulle met plakkers versier. Laat jou kind elke bottel skud en die verskillende klanke waarneem. 
Kleuterskool
Dit hoef nie soos werk te voel om prettige aktiwiteite vir jou kinders te vind wat opvoedkundig en interaktief is nie. In hierdie reeks sal ons vir jou baie idees vir aktiwiteite vir kinders van alle ouderdomme, van kleuters tot Graad 3, gee.

KLEUTERS: (ouderdomme 1-3)

Maak ’n Boek van Vorms
Materiaal:
... Lees die artikel
Kleuterskool, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Graad 5, Graad 6, Graad 7
Wanneer jou kinders belangstelling verloor om te leer, sal jy dalk wonder hoe jy hulle weer gaan motiveer en opgewonde maak. Hierdie wenke sal jou help om hulle weer op die regte spoor te kry! Wees passievol wanneer jy vir hulle leer. Al ondergaan jy ’n slegte dag, glimlag en sit opwinding in jou stem. Lag, kleur en musiek is groot... Lees die artikel
Kleuterskool, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Graad 5, Graad 6, Graad 7
Leer deur speel
Kinders leer en verstaan konsepte en emosies beter deur te speel. Hulle leer wanneer hulle speel, dit is ’n natuurlike proses. Dit lyk soms asof niks gebeur nie, maar deur te speel ontwikkel hul brein en dit laat kinders toe om al hul sintuie te gebruik – hoor, sien, proe, raak, reuk. Spel laat kinders ook toe om... Lees die artikel
Graad R, Graad 1, Graad 2
Watter boeke is die beste?
Daar is so baie keuses van kinderboeke beskikbaar – wonder jy watter die beste vir jou kind sal wees? Hier is ’n paar eenvoudige riglyne om jou te help om die beste boeke vir jou kind te kies.
 
Die hele doel daaragter om vir jou kinders boeke te gee om te lees en om vir hulle te lees,... Lees die artikel
Graad R, Graad 1, Graad 2
Wenke vir hardop lees
Deur hardop vir jou kinders te lees, help om hul taal te verryk, ontwikkel hul verbeeldings en ontwikkel hul geletterdheidsvaardighede. Wanneer kinders dit geniet as iemand vir hul lees, word hulle gereelde lesers. Dit is dus belangrik om lees iets te maak waarna u kind uitsien! Hier is ’n paar idees: Vind... Lees die artikel

Pages