Blogs

Kleuterskool, Graad R
Materiaal:
Plastiek bottels/houers met deksels
Papier of ’n tregter
Rys, pasta, skroewe, boontjies, kraaletjies (enige klein, harde voorwerpe wat in die bottels/houers gesit kan word)
Plakkers vir versiering
 
Aanwysing: Vul die bottels/houers met verskillende harde voorwerpe deur die tregter of ’n stuk papier wat soos ’n tregter gerol is, te gebruik – rys in een bottel, pasta in nog een, skroewe in die volgende ens. Verseël die bottels en laat jou kind hulle met plakkers versier. Laat jou kind elke bottel skud en die verskillende klanke waarneem. 
Graad 1
Skryf sinne en paragrawe
’n Sin is ’n groep woorde wat in volgorde gesit word om sin te maak.  
’n Paragraaf  is ’n groep sinne wat een idee bespreek.
Waarom is dit so belangrik?
Kinders moet weet hoe om ’n sin en ’n paragraaf te skryf wanneer hulle nuus, kreatiewe skryfwerk,... Lees die artikel
Grade R
  ‘n Spraakterapeut is ‘n gesondheidsprofessioneel wat met individue of groepe werk om hulle funksionering in sekere areas van spraak of taal te verbeter.   Spraakterapeute werk met kinders wat leerprobleme sowel as spesifieke spraak- en taalprobleme het.   Hoe weet ek of my kind ‘n spraakterapeut nodig het?... Lees die artikel
Kleuterskool
Watter skool is die regte skool vir jou kind? Watter is die beste skool? Dit is die twee belangrikste vrae wat jy oor moet dink wanneer jy ‘n skool vir jou kind kies. Daar is baie vrae en konsiderasies om in ag te neem wanneer jy die besluit maak.   Die regte skool sal baie help met jou kind se ontwikkeling. Die belangrike ding om te... Lees die artikel

Pages