Slimkoppe Lees! Vlak 3 Boek 2: Kom ons speel

Slimkoppe Lees! Vlak 3 Boek 2: Kom ons speel

Kom ons speel is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 3, Voluit vorentoe, is vir kinders wat gereed is om kort paragrawe aan te durf. Hulle sal die leidrade in die illustrasies en hul kennis van woordeskat en taal moet inspan. Vlak 3 bestaan uit vier boekies - Pret met klere; Kom ons speel; Vakansies en Abrakadabra!, wat elke vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories bevat. Wanneer kinders die paragrawe in die boekies kan lees, is hulle gereed om die avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters op Vlak 4 mee te maak.

ISBN: 

9781775785330

Type: 

  • Leesboek

Grade: 

  • Kleuterskool
  • Graad R

Language: 

  • Afrikaans

Subject: 

  • Afrikaans

Author: 

Gene Peters

Format: 

  • Sagteband

RRP: 

R70

Publisher: 

Pearson