Eet Jou Vorms! |

Eet Jou Vorms!

%title

Materiaal:
Koekiedrukkers in verskeie vorms (as jy nie dit het nie, kan jy ’n mes gebruik)
Jou kind se gunsteling “snybare” kos – pannekoek, kaassnye, vrugte, brood
 
Aanwysings:
Sny vorms in jou kind se gunsteling kos deur die koekiedrukkers te gebruik. Bespreek die vorms met jou kind soos hulle dit eet, bv. “Jy eet nou ’n kaas driehoek. Probeer ’n waatlemoen ster.”