Maak Ma/Pa se Foute reg! |

Maak Ma/Pa se Foute reg!

%title

Aanwysings: Maak ’n punt daarvan om te sê waar dinge gaan wanneer jy jou daaglikse huishoudelike aktiwiteite doen, bv. “Ek sit die borde in die kas weg. Ek sit die sokkies in die boonste laai.” Sit daan voorwerpe in die verkeerde plekke, soos ’n lepel in die klerekas of ’n sokkie in die yskas! Vra jou kleuter om te help om jou foute reg te maak sodat die voorwerpe in die regte plek kan gaan.