Slimkoppe Lees! Vlak 4 Boek 1: Wees 'n speurder

Slimkoppe Lees! Vlak 4 Boek 1: Wees 'n speurder

Wees 'n speurder is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 4, Vlot verder, is vir kinders wat gereed is om langer paragrawe te lees. Hulle steun minder op visuele leidrade, maar die illustrasies maak die stories interessanter en bied ondersteuning. Vlak 4 bestaan uit vier boekies - Wees 'n speurder; Oral in Suid-Afrika; In die nag en Speel-speel. Elke boekie bevat vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories vol humor wat handel oor avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters.

ISBN: 

9781775785361

Type: 

  • Leesboek

Grade: 

  • Kleuterskool
  • Graad R

Language: 

  • Afrikaans

Subject: 

  • Afrikaans

Author: 

Kerry Sorour

Format: 

  • Sagteband

RRP: 

R70

Publisher: 

Pearson